Die hart van die vyf tale van die liefde (eBoek)

Die hart van die vyf tale van die liefde (eBoek)

by Gary Chapman

NOOK Book(eBook)

$1.99

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Overview

Met die baie gewilde topverkoperboek VYF TALE VAN DIE LIEFDE het doktor Gary Chapman gewys dat mense liefde op verskillende maniere bewys en ervaar. Hy het na jare se ervaring tot die gevolgtrekking gekom as jy jou liefde op ’n manier uitdruk wat jou maat nie verstaan nie, hy of sy nie gaan besef wat jy besig is om te doen nie. Daar is vyf tale geïdentifiseer en ook maniere gegee hoe die leser sy liefde op die regte manier kan kommunikeer en die romanse van nuuts af in die huwelik te laat blom.
DIE HART VAN DIE VYF TALE VAN DIE LIEFDE is ’n verkorte en sakpas-weergawe van hierdie baie gewilde boek. Die handige wenke aan die einde van elke hoofstuk oor hoe om die beginsels in die hoofstuk in ’n verhouding toe te pas, sal paartjies help om vervulling en volkome liefde in hulle verhoudings te ervaar.

Product Details

ISBN-13: 9781431606740
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication date: 12/20/2012
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 80
Sales rank: 692,087
File size: 640 KB

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews